Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > ryokan

ryokan

'n Ryokan is 'n tipe van tradisionele Japannese herberg wat in die Edo tydperk (1603-1868)ontstaan het, toe sodanige herberge reisigers langs Japan se hoofweë bedien het. Hulle bied tipiese tatami-mat kamers, gemeenskaplike baddens, en ander publieke areas waar besoekers yukata mag dra en met die eienaar kan gesels.

0
내 용어집에 추가

하고 싶은 말

토론에 대한 게시물을 작성하려면 로그인해야 합니다.

뉴스 속의 용어

추천 용어

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    용어사전

  • 0

    Followers

분야/도메인: 해부학 카테고리:

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.