Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > nierkanker

nierkanker

Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie name reflekteer die tipe sel waar die kanker ontwikkel. Die verskillende tipes nierkanker (soos NSK en USK) ontstaan op verskillde maniere, wat beteken dit het verskillende uitkomste (of prognoses), en dat dit verskillend beoordeel en behandel moet word. NSK is verantwoordelik vir ongeveer 80% van primêre nierkankers, en USK vir die meerderheid van die res.

0
내 용어집에 추가

하고 싶은 말

토론에 대한 게시물을 작성하려면 로그인해야 합니다.

뉴스 속의 용어

추천 용어

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    용어사전

  • 5

    Followers

분야/도메인: 인터넷 카테고리: 소셜 미디어

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...

기여자

주요 용어사전

DOTA 2

범주: 엔터테인먼트   4 20 Terms

Knife Anatomy

범주: 기술   1 43 Terms