Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > borskanker
borskanker
Borskanker ontstaan in die borsweefsel, gewoonlik in die binnevoering van die melkkliere of die lobbetjies wat die kliere van melk voorsien. Kankers wat begin in die kliere staan bekend as buiskarsinoom, terwyl die wat in die lobbe ontstaan lobvormige karsinoom genoem word. Borskanker kom voor by mense en ander soogdiere. Terwyl die oorgrote meerderheid van gevalle vroue is, kan mans ook borskanker kry.
0
0
향상
하고 싶은 말
뉴스 속의 용어
추천 용어
Disney Passasiersboot
Disney Passasiersboot bied 'n aantal van verskeie roetes en destinasies aan, insluitend Alaska en die Stille Oseaan kus, die Bahamas, Europa, Hawaii, ...