Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Happy Meal
Happy Meal
Happy Meals is maaltye van McDonald's wat vir kinders bemark word. Dit het die mark vir die eerste keer in 1979 betree. Happy Meals bestaan uit 'n keuse tussen 'n hamburger of hoenderklonte, 'n koeldrank, 'n porsie aartappelskyfies en 'n klein speelding. Appelsnytjies kan ook deesdae as 'n plaasvervanger vir skyfies gekies word.
In November 2010 het San Fransisco in Kalifornië die eerste stad geword om voorlopige goedkeuring te gee dat speelgoed verban word om in Happy Meals (en ander soortgelyke kitskosse vir kinders) ingevoeg word indien die maaltyd nie aan 'n sekere voedingstandard voldoen het nie wat die voorsiening van vrugte en groente insluit.
하고 싶은 말
뉴스 속의 용어
추천 용어
Cy Twombly
Cy Twombly, ook bekend deur sy geboorte naam Edwin Parker Twombly Jr, was 'n Amerikaanse kunstenaar, beste bekend vir sy graffiti-styl skilderye. ...