![](/template/termwiki/images/likesmall.jpg)
Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Dorsaal
Dorsaal
Van of betreffende die rug, rug-; geleë aan, gekeer na die rug of middellyn — gesê van 'n deel van die liggaam in verhouding tot 'n ander deel; teenoor ventraal. Byvoorbeeld die dorrsale aar in 'n insektevlerk, naaste aan die binnerand.
0
0
향상
하고 싶은 말
뉴스 속의 용어
추천 용어
Titanic
Die berugte passasierskip wat gesink het nadat sy 'n ysberg op haar nooiensvaart vanaf Southampton getref het, Verenigde Koninkryk na New York City in ...