Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Cy Twombly

Cy Twombly

Cy Twombly, ook bekend deur sy geboorte naam Edwin Parker Twombly Jr, was 'n Amerikaanse kunstenaar, beste bekend vir sy graffiti-styl skilderye. Gebore op 25 April 1928, het Twombly 'n paar van sy beste werke in die laat 1960's geproduseer, wat gekenmerk word deur die kursiewe "e's" (bekend as sy swartbord skilderye) en lyk soos badkamer graffiti. Twombly is op 5 Julie 2011 op die ouderdom van 83 in Rome oorlede.

0
내 용어집에 추가

하고 싶은 말

토론에 대한 게시물을 작성하려면 로그인해야 합니다.

뉴스 속의 용어

추천 용어

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    용어사전

  • 0

    Followers

분야/도메인: 여행 카테고리: 크루즈

Disney Passasiersboot

Disney Passasiersboot bied 'n aantal van verskeie roetes en destinasies aan, insluitend Alaska en die Stille Oseaan kus, die Bahamas, Europa, Hawaii, ...

기여자

주요 용어사전

Smoothies

범주: Food   1 4 Terms

Classroom teaching

범주: 교육   3 24 Terms