
Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Arby's
Arby's
'n Kitskosrestaurantkettinggroep in die VSA en Kanada. Roark Capital Group besit 81.5% van die maatskappy met Wendy's Company wat die ander 18.5% besit. Dit is hoofsaaklik bekend vir sy geroosterde bieftoebroodjies en krulskyfies.
0
0
향상