upload
About.com
업종: Others
Number of terms: 1240
Number of blossaries: 3
Company Profile:
About.com offers highly relevant solutions that empower our users to accomplish their needs and move forward in their daily lives. Each About.com Guide makes the following promises to our audience: Our Promises to You: We will help you address your Needs, at the moment you need the help the most. ...
'n Smeersel van vet (gewoonlik botter) en meel wat gebruik word om souse en soppe dik te maak.
Industry:Restaurants
Gedoop in eier en broodkrummels en dan in botter gebraai.
Industry:Restaurants
Kussinggevormde kluitjies gemaak uit 'n deeg van meel, aartappels en eiers.
Industry:Restaurants
'n Sopgarnering gemaak van fyngekapte of fyngemaalde noedeldeeg.
Industry:Restaurants
'n Bredie van vleis of hoender in sous, gewoonlik met meel verdik.
Industry:Restaurants
Voedsel gedoop in or gekombineer met beslag en dan gebraai.
Industry:Restaurants
Deeg wat soos balletjies of klein kussings gevorm word en partymaal met groente of vleis opgestop en dan geposjeer word
Industry:Restaurants
Gegeurde blokkies brood wat liggies gebak of gebraai word; gewild op slaaie.
Industry:Restaurants
Hoender of wildsgereg wat dikwels 'n broodkrummelkors insluit.
Industry:Restaurants
Gepureede groente omhul met broodkrummels en gediepbraai of -soteer.
Industry:Restaurants