Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Milt
Milt
(fisiologie) - Sagte, bloedryke orgaan in die bobuik van alle gewerwelde diere wat by die mens vuisgrootte is en agter die maag, bo en voor die linkernier geleë is. Die funksies is hoofsaaklik die vorming van sekere tipes witbloedselle onder normale en bepaalde siekteomstandighede, die verwydering van ou bloedplaatjies en skadelike bloedbestanddele, en die vorming van teenliggaampies teen vreemde organismes in die bloed is.
0
0
향상
하고 싶은 말
뉴스 속의 용어
추천 용어
Leerproduk
Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.
기여자
주요 용어사전
Browers Terms By Category
- 요트 조종(31)
- 선박 부품(4)
- 보트 렌탈(2)
- General sailing(1)
항해(38) Terms
- American culture(1308)
- 대중문화(211)
- General culture(150)
- 사람들(80)