Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Jig

Jig

'n Siektetoestand gekenmerk deur skielike aanvalle van akute, pynlike gewrigsontsteking, gewoonlik slegs in een gewrig, meestal die groottoon (podagra, pootjie), en veroorsaak deur abnormale purinemetabolisme as gevolg waarvan buitengewoon baie urinesuur in die bloed agterbly. Urate word in die gewrigskraakbene gedeponeer waardeur die gewrig warm, rooi en gevoelig word, en dit kan later aanleiding gee tot misvorminge. Wanneer kristalle in die gewrigte vorm, veroorsaak dit herhalende aanvalle van gewrigsinflammasie.

0
내 용어집에 추가

하고 싶은 말

토론에 대한 게시물을 작성하려면 로그인해야 합니다.

뉴스 속의 용어

추천 용어

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    용어사전

  • 1

    Followers

분야/도메인: 스낵 카테고리: 샌드위치

toebroodjies

'n Toebroodjie word van een of meer snye brood gemaak, met voedsame vulsel tussen hulle. Enige soort brood, room of loaf brood, rolletjies en ...

기여자

주요 용어사전

APEC

범주: 정치   2 9 Terms

Food to taste in Pakistan

범주: Food   1 2 Terms