Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > Apeks
Apeks
Hoogste punt, toppunt; (meetkunde) punt van 'n hoek, keël of piramide;
(geologie) hoogste punt van 'n plooi waardeur die aslyn gaan; (sterrekunde) punt aan die hemel waarheen 'n ster of 'n sterrestelsel beweeg; (Rooms-Katoliek) 'n spitstoelopende hooftooisel met 'n keëlvormige stukkie hout aan die punt, deur sommige Romeinse priesters in die oudheid gedra; (taalkunde) toonteken wat aandui dat 'n klinker lank is.
0
0
향상
하고 싶은 말
뉴스 속의 용어
추천 용어
Brief
'n Brief is 'n geskrewe boodskap op papier. Hedendaags is dit vreemd om hierdie vorm van kommunikasie te gebruik, tensy dit vir amptelike of ...