Home > Terms > 아프리칸스어(AF) > digitale, moedertaal leerervaring

digitale, moedertaal leerervaring

'n Stel nuwe Apple-sagteware-instrumente vir die iPad, wat poog om die outydse skoolhandboek in beginsel te herontwerp. Die iBooks 2 en iTunes U-toepassings is ontwerp om uitgewers en onderwysers in staat te stel om met gemak interaktiewe digitale lesse en ander leermateriaal op die Apple iPad voor te berei. iBooks 2 sal in staat wees om boeke met video's en ander interaktiewe funksies te vertoon.

As een van Steve Jobs se gunstelingprojekte, is die doelwit van die digitale moedertaal leerervaring om die lomp, oninteressante en dikwels outydse papierhandboeke oorbodig te maak.

0
내 용어집에 추가

하고 싶은 말

토론에 대한 게시물을 작성하려면 로그인해야 합니다.

뉴스 속의 용어

추천 용어

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    용어사전

  • 1

    Followers

분야/도메인: 과일 & 야채 카테고리: 과일

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...